{"product_id":"9781431618507","title":"Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie","description":"\u003cp\u003eAs kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.\u003cbr\u003eHierdie prettige speletjie bied:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e99 kaartjies met 20 leidrade elk oor ŉ persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig\u003cbr\u003e'n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word\u003cbr\u003e'n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word\u003cbr\u003eDie kaartjies is geïllustreer deur Sergio Cariello, wat Die Aksie-Bybel geïllustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir 'n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op 'n prettige en interaktiewe manier verbreed.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830982099107,"sku":"9781431618507","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781431618507.jpg?v=1782999161","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431618507","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}