{"product_id":"9781431623105","title":"Bybelstorie-Aktiwiteite","description":"\u003cp\u003eDie Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding, word op ’n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in volgens nommers en voltooi die prentjie.\u003cbr\u003eBehalwe ’n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook 5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardigheid verbeter.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sally+Ann+Wright\" class=\"contributor-link\"\u003eSally Ann Wright\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sally Ann Wright","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380380450979,"sku":"9781431623105","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623105_7fb2b1a0-6699-4c41-bd36-9830f8f72f42.jpg?v=1776536728","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431623105","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}