{"product_id":"9781431623143","title":"Ons dogtertjie se eerste jaar","description":"\u003cp\u003eOns dogtertjie se eerste jare is ideaal om mylpale en spesiale oomblikke van jul kleinding se eerste jare vas te vang.\u003cbr\u003eKoester spesiale herinneringe soos die ooievaarstee, baba se eerste dag by die huis en julle eerste vakansie saam. Daar is baie plek vir foto's asook plek om jou eie gebed vir jou kind neer te skryf.\u003cbr\u003e Jy kan ook kosbare kleinode bêrein die sakkies wat spesiaal daarvoor gemaak is.\u003cbr\u003eSponsgevulde hardeband\u003cbr\u003e64 volkeur-bladsye\u003cbr\u003eTwee sakkies vir aandenkings\u003cbr\u003eTwee koeverte vir jul kleinding se hospitaalbandjie en eerste haarlok\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Samestelling\" class=\"contributor-link\"\u003eSamestelling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Samestelling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377472225443,"sku":"9781431623143","price":399.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623143_be178634-5a7d-46b7-b23d-e1bcf1d9d7ff.jpg?v=1776536737","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431623143","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}