{"product_id":"9781431623198","title":"Pret met syfers: Stories en aktiwiteite oor getalle in die Bybel","description":"\u003cp\u003eSlyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!\u003cbr\u003eIn Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en ’n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.\u003cbr\u003eDie antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379381682339,"sku":"9781431623198","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431623198_ed989f4c-963f-490e-9cc8-49e46175b3ed.jpg?v=1776536750","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431623198","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}