{"product_id":"9781431624829","title":"Wees oor niks besorg nie","description":"\u003cp\u003eIs jy op soek na vrede? 'n Kalm oomblik te midde van die chaos? Voel dit of selfs één dag sonder bekommernisse eenvoudig buite jou bereik is?\u003cbr\u003eRiekert Botha se raad om ons woeste wêreld te navigeer, is reguit: Fokus op Jesus. Wanneer jou hele lewe op Hom gefokus is, word jou visie helder, jou prioriteite duidelik en onmoontlike situasies hanteerbaar. Jy kan rus in die wete dat Jesus jou krag is en dat Hy al is wat jy nodig het. \u003cbr\u003eHý is jou stilte in die storm.\u003cbr\u003eWees oor niks besorg nie is 'n treffer-dagboek met 366 dagstukke wat jou sal lei om elke dag daarop te fokus om Jesus, jou Verlosser, beter te leer ken sodat jy kan groei in 'n meer volwasse volgeling wat ook vir die wêreld sal wys hoekom Jesus ook die antwoord op húl soeke na vrede is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riekert+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eRiekert Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riekert Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379462127779,"sku":"9781431624829","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431624829_ea8534ab-842a-4a8b-97c1-b9bf2d844452.jpg?v=1776536828","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431624829","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}