{"product_id":"9781431625079","title":"Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders","description":"\u003cp\u003eKinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid?\u003cbr\u003eDit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos dié. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is 'n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, 'n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel.\u003cbr\u003eElke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ŉ kort bespreking asook ŉ interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook 'n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dave+Strehler\" class=\"contributor-link\"\u003eDave Strehler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dave Strehler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379525599395,"sku":"9781431625079","price":169.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431625079_2e629d53-e368-4986-b84b-4d8f09cf77e6.jpg?v=1776536857","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431625079","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}