{"product_id":"9781431625369","title":"Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk - Gebedeboek","description":"\u003cp\u003eDit is harde werk om 'n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en besig is. Hierdie boek is ideaal om kwaliteit-tyd in gebed saam met jou huweliksmaat deur te bring.\u003cbr\u003eDeur 60 Skrifgebaseerde gebede help topverkoper-outeur Stormie Omartian jou om:\u003cbr\u003e• God se hulp te vra in 14 kern-areas wat probleme in 'n huwelik kan veroorsaak, soos kommunikasie, vergifnis, kinders grootmaak en finansies.\u003cbr\u003e• te ontdek hoe om jou huweliksmaat beter te leer ken, lief te hê en met hom of haar te kommunikeer.\u003cbr\u003e• vrede te vind waar daar voorheen spanning was, beide in jou hart én in jou huwelik.\u003cbr\u003eElke gebed word afgerond deur 'n kernvers wat jou sal leer om jou huwelik aan jou Vader oor te gee, wetend dat Hy by met jou sal wees, wat ook al oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stormie+Omartian\" class=\"contributor-link\"\u003eStormie Omartian\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stormie Omartian","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379260178595,"sku":"9781431625369","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431625369_a513e5b7-b854-4263-b1c0-499b25259921.jpg?v=1776536865","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431625369","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}