{"product_id":"9781431625666","title":"Melo se koninkryk","description":"\u003cp\u003eMelo se koninkryk neem kinders op ŉ wonderlike avontuur na die Afrika-bos saam met Melo en haar spesiale dierevriende. Elkeen van die bekoorlike stories is gebou op ŉ Afrika-spreekwoord en gebruik Bybelse beginsels om kinders op ŉ boeiende manier te leer en te inspireer. Die stories, geskryf deur Thuli Madonsela en lede van haar familie, beklemtoon die belangrikheid van waardes soos eerlikheid, moed, respek, spanwerk en goedhartigheid, terwyl dit die wonders van die skepping benadruk. Die boodskap van elke storie word versterk deur ŉ relevante teksvers, gebed, vrae vir nadenke, woorde van wysheid en ŉ prettige geloofsgebaseerde aktiwiteit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Thuli+Madonsela\" class=\"contributor-link\"\u003eThuli Madonsela\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Thuli Madonsela","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380091371683,"sku":"9781431625666","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431625666_3f519ba0-7c1a-468f-8951-7832df81d1db.jpg?v=1776536899","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431625666","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}