{"product_id":"9781431626502","title":"Vrede In Jou Hart Inkleurboek","description":"\u003cp\u003eIs jy altyd aan die hardloop tussen werk en gesin en vriende, sonder oomblikke van stilword en rus? Dit is 'n seën om voluit te lewe, maar om werklik ons beste lewe te hê, het ons oomblikke van rus nodig. Vrede in jou hart inkleuboek laat jou gedagtes stil word terwyl jy die 40 ontwerpe inkleur, en die verse uit die Woord en aanhalings jou siel voed. 'n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.\u003cbr\u003eLaat God se vrede oor jou spoel terwyl jy die rustige inkleur-oomblikke geniet.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378634604707,"sku":"9781431626502","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626502_2c0b2920-0e03-4489-b499-843cbfd1af1e.jpg?v=1776536975","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431626502","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}