{"product_id":"9781431626823","title":"Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe","description":"\u003cp\u003eBesef jy regtig hoe waar die woorde “wat jy dink, bepaal wie jy is” is? Die mens se brein is ’n fassinerende orgaan wat ons lewe kan verander en groei. In Verander jou kop, verander jou lewe wys Stephan Joubert aan die hand van die jongste navorsing oor die brein:\u003cbr\u003e• mans en vroue verskil inderdaad van mekaar\u003cbr\u003e• kreatiwiteit neem nie af soos jy ouer word nie\u003cbr\u003e• negatiewe omstandighede is sleg vir jou brein\u003cbr\u003e• jou brein is in staat om deurlopend nuwe, beter paadjies te lê\u003cbr\u003e• en vele meer\u003cbr\u003eNavorsing toon ook dat die mens se brein op so ’n unieke manier saamgestel is dat dit inderdaad bedraad is vir godsdiens. Saam met die brein se kapasiteit vir analitiese denke of wiskundige berekening het dit ook ’n ingeboude vermoë om God te ervaar.\u003cbr\u003eVerander jou kop, verander jou lewe sal jou geïntegreerd laat nadink oor jou geloof as ’n verhouding met God wat nie net jou hart nie, maar jou hele menswees insluit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378635128995,"sku":"9781431626823","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626823_9ef7879d-4345-4eb9-bcd9-02d0e4d31f47.jpg?v=1776537027","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431626823","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}