{"product_id":"9781431626984","title":"Leef Vry: 366 Oordenkings","description":"\u003cp\u003eHou vrees vir die verlede, hede en toekoms jou gevange met spyt, stres en onsekerheid?\u003cbr\u003eDie 366 dagstukke in Leef vry sal jou lei tot 'n dieper verstaan van die lewe wat joune is deur Jesus se kruisdood. Hierdie daaglikse oordenkings, vrae, gebede en vrae om oor na te dink, sal jou uitdaag, inspireer en bemoedig terwyl jy die vryheid ontdek wat joune is in God, maak nie saak in watter seisoen jy is of wat jou omstandighede is nie.\u003cbr\u003eDag een tot vyf bevat 'n Skrifgedeelte en oordenking, terwyl dag ses vrae bevat oor die voorafgaande vyf dae se dagstukke. Dit kan vir persoonlike of groepstudie gebruik word. Dag sewe fokus daarop om hierdie waarhede in jou lewe toe te pas deur gebed of jou eie dagboekinskrywings.\u003cbr\u003eKom ervaar self wat dit beteken om vrygemaak te wees van vrees sodat jy kan voel, vra, floreer, volg, liefhê, leer, gee, rus, misluk en droom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dalene+Reyburn\" class=\"contributor-link\"\u003eDalene Reyburn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dalene Reyburn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378707251363,"sku":"9781431626984","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431626984_54a8d1d6-6384-47c1-b398-d76a9acb8f33.jpg?v=1776537050","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431626984","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}