{"product_id":"9781431700103","title":"Japtrap braai","description":"\u003cp\u003eDie braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid Afrikaners. Enige geleentheid - van geesbou tot 'n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryd, tot verjaardae en langnaweke, of net 'n blaaskans ná 'n uitputtende week - het nie 'n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir 'n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek.\u003cbr\u003eHilary Biller maak die voorbereiding van kos tydens 'n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie - die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die houtskool\/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hilary+Biller\" class=\"contributor-link\"\u003eHilary Biller\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hilary Biller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375719563427,"sku":"9781431700103","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431700103_21b6648f-a350-47e0-9a78-920b9a3a0a88.jpg?v=1776537063","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431700103","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}