{"product_id":"9781432304089","title":"Weber se Braai Bybel","description":"\u003cp\u003eWeber se Braaibybel is 'n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van  die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van 'n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om 'n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en -vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om 'n kalkoen te berook.\u003cbr\u003eDaar is wenke en goeie idees wat die geheime van 'n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosati es, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s'mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar. As braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as Weber se Braaibybel te soek nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jamie+Purviance\" class=\"contributor-link\"\u003eJamie Purviance\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jamie Purviance","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585992573091,"sku":"9781432304089","price":500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432304089_7476412f-1310-4c46-9a1e-50923d1c4cf5.jpg?v=1776537775","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432304089","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}