{"product_id":"9781432304164","title":"Lulu Bell en die pikkewynfeetjie","description":"\u003cp\u003eLulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet elke oomblik van haar lewe, maar is soms bietjie baasspelerig. Haar sussie, Vera, is ses en dra graag engelvlerke en skoene wat skitter. Haar driejarige boetie weier om enige iets anders as sy superhero-pak aan te trek -  selfs in die bad!\u003cbr\u003eLulu se ma is 'n kunstenaar en haar pa 'n baie besige veearts. Hulle huis is reg langs die dierehospitaal. Lulu help haar pa graag met die diere wat seergekry het en wees agtergelaat is. Dis geen wonder dat die Bells hope troeteldiere het nie.\u003cbr\u003eOp 'n warm dag gaan die Bell-gesin na die strand om af te koel. Lulu sien hoe 'n wegloperhond 'n waggelende klein pikkewyntjie jaag en vang. Lulu se pa moet kom help.\u003cbr\u003eMaar daar is nog iets wat Lulu bekommer. Piekels, die kat, wat enige tyd moet kleintjies kry, is nêrens te vind nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Belinda+Murrell\" class=\"contributor-link\"\u003eBelinda Murrell\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Serena+Geddes\" class=\"contributor-link\"\u003eSerena Geddes\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Belinda Murrell","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375553495203,"sku":"9781432304164","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432304164_bbd58615-9308-462b-845b-30b4ec37d936.jpg?v=1776537794","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432304164","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}