{"product_id":"9781432304171","title":"Soms voel ek gelukkig","description":"\u003cp\u003eSoms voel ek gelukkig is 'n wonderlike slaaptyd-storieboek wat aan klein kindertjiesverduidelik dat dit aanvaarbaar is om soms sterk emosies te beleef. Die bladsye van hierdie wonderlike boek neem die leser op toer saam met vier jong vriendjies. Deur die loop van die dag ervaar hulle al die verskillende emosies en buie wat enige kind soms ervaar. Aan die einde van die boek gaan slaap hulle gelukkig entevrede, omring deur liefde, en warm toegewikkel in hulle eie, veilige bedjies.Die illustrasies in die boek is helder en vrolik en dra die onskuld van die kind treffend oor. Soms voel ek gelukkig is een van die My eerste prenteboek-reeks wat dit ten doel het om 'n brug te slaan tussen kartonboeke vir babas en langer, tradisionele prenteboeke.  \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gillian+Shields\" class=\"contributor-link\"\u003eGillian Shields\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Georgie+Birkett\" class=\"contributor-link\"\u003eGeorgie Birkett\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gillian Shields","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375745384611,"sku":"9781432304171","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432304171_1c4ec38a-0019-4f2c-8139-8d0641b152c8.jpg?v=1776537799","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432304171","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}