{"product_id":"9781432304218","title":"Wat borrel in die pot? Monstermaan 1","description":"\u003cp\u003eDie Monstermaan-reeks is (op aanvraag) weer in druk! \u003cbr\u003eIn die eerste boek, Wat borrel in die pot? bly daar al weer 'n nuwe inwoner in die huis langs Niël-hulle. Meneer Katz is 'n taksidermis -- iemand wat diere slag en opstop. En daar gaan aaklige dinge aan by die huis met die torinkies. Meneer Katz is gevaarlik. Niël het met sy eie oë gesien hoe hy 'n kat verwurg!\u003cbr\u003eAlmal dink Niël se verbeelding is weer op hol. Maar as dit sy verbeelding is, wonder Niël hoekom troeteldiere ewe skielik verdwyn, wat die man heeldag by die DBV soek en wat gedurig in die groot, swart pot op sy stoof borrel?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, sommer baie bang word!\u003cbr\u003eLouis van Niekerk is eintlik Louise van Niekerk wat ook die gewilde reeks, Reënboogrant Tieners geskryf het. Sy het Sielkunde studeer, vir jare gewerk met kinders wat minimale breindisfunksie het, klas gegee vir studente en deurgaans bly skryf vir die radio, tydskrifte en televisie. Sy het ook 'n dramaskool gehad. Deesdae vervaardig sy programme vir DTV-- televisie vir dowe mense.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louis+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eLouis van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louis van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375553527971,"sku":"9781432304218","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432304218_e8ed9956-952f-4ad2-b31b-f04cfd9a08bd.jpg?v=1776537812","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432304218","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}