{"product_id":"9781432304225","title":"Die klou van die Ninja - Monstermaan 2","description":"\u003cp\u003eMet Die klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, sommer baie bang word!\u003cbr\u003eNiël-hulle se nuwe buurman is 'n Japanees en Niël weet sommer dat hy 'n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Niël se bestaan.\u003cbr\u003eMaar dan sien Niël 'n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Niël se lewe 'n nagmerrie waarin 'n man met 'n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook.\u003cbr\u003eDie ergste is dat niemand Niël wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLouis van Niekerk is eintlik Louise van Niekerk wat ook die gewilde reeks, Reënboogrant Tieners geskryf het. Sy het Sielkunde studeer, vir jare gewerk met kinders wat minimale breindisfunksie het, klas gegee vir studente en deurgaans bly skryf vir die radio, tydskrifte en televisie. Sy het ook 'n dramaskool gehad. Deesdae vervaardig sy programme vir DTV-- televisie vir dowe mense\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louis+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eLouis van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louis van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375553691811,"sku":"9781432304225","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432304225_c84935b6-ade0-47bb-8b72-3713bdaa9d0e.jpg?v=1776537816","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432304225","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}