{"product_id":"9781432305109","title":"Bybelstories vir Kinders","description":"\u003cp\u003eBybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op 'n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur 'n ouer persoon. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBybelstories vir Kinders is 'n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heel wat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAlso available in English \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Marie+Prinsloo\" class=\"contributor-link\"\u003eMarie Prinsloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375827239075,"sku":"9781432305109","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432305109_9c8a50ee-f8a2-4e7a-8182-6d8960574657.jpg?v=1776537973","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432305109","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}