{"product_id":"9781432306625","title":"Kwaai Uil","description":"\u003cp\u003eKwaai Uil gaan oor 'n uil wat omgekrap op 'n tak sit en kyk hoe 'n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs 'n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van 'n reënboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAlso available in English as Angry Owl \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kerryn+Ponter\" class=\"contributor-link\"\u003eKerryn Ponter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kerryn Ponter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375689154723,"sku":"9781432306625","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432306625_7fd3a04a-9f0c-4dd3-866c-8f63756b9573.jpg?v=1776538143","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432306625","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}