{"product_id":"9781432306748","title":"Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek","description":"\u003cp\u003eDie Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek  is 'n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met  heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek  is 'n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto's beeld die eindresultate van elke gereg uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Melinda+Roodt\" class=\"contributor-link\"\u003eMelinda Roodt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Melinda Roodt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375769698467,"sku":"9781432306748","price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432306748_b39dd8e3-22de-4386-8879-e33f7a93fdbb.jpg?v=1776538161","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432306748","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}