{"product_id":"9781432307790","title":"Ek wonder wie?","description":"\u003cp\u003eOns weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie?  beantwoord 'n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit 'n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEk Wonder Wie?  is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal 'n ware vreugde vir kleintjies wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kerryn+Ponter\" class=\"contributor-link\"\u003eKerryn Ponter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kerryn Ponter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375418294435,"sku":"9781432307790","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432307790_7ee37540-6b64-4f95-8b4e-31633273d099.jpg?v=1776538316","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432307790","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}