{"product_id":"9781432308605","title":"Gramadoela-kos","description":"\u003cp\u003eGramadoela-kos  is saamgestel om in die bos te kook wanneer jy 'n ietsie meer as net boerewors en pap elke aand wil voorberei. Die resepte is vars, innoverend en bowenal, maklik! Al die resepte is getoets en kan oor 'n oop vuur of 'n kampstofi e berei word, maar dit is so smaaklik dat jy dié boek selfs in jou kombuis of vir jou braai by die huis kan gebruik.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eAs jy daarvan hou om in die buitelug te kook, hetsy onder die sterre by 'n kampterrein in die gramadoelas of buite in jou agterplaas te braai, is hierdie boek net vir jou.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eInhoud: Ontbyt; Sop; Vis en Seekos; Hoender; Vleis; Jaff els (Sout en Soet); Pasta; Vegetariese geregte; Groente; Slaaie; Bykosse; Brood en Gebak; Laekoolhidraatgeregte; Nageregte; Indeks\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eAlso available in English as Bush Cooking .\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rita+van+Dyk\" class=\"contributor-link\"\u003eRita van Dyk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rita van Dyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376668197027,"sku":"9781432308605","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432308605_56a1f0fd-ab68-4069-95f4-b85542095067.jpg?v=1776538392","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432308605","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}