{"product_id":"9781432309800","title":"Ons Eerste Herinneringe","description":"\u003cp\u003eAs ’n opvolgboek vir haar oorspronklike album, Ons Ongeloofl ike Reis Saam,  het Cathy Heaton ’n nuwe swangerskap- en geboortejoernaal geskep wat die baba se ouers in staat stel om alle mylpale aan te teken. Die kind sal dié album kan verstaan en geniet wanneer hy\/sy ouer is. Dit is ’n kosbare aandenking van die moeder en kind se reis vanaf voorgeboorte (reeds vanaf die vyfde week van swangerskap) tot die kind vyf jaar oud word. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDie aanloklike formaat word deurvleg met verruklike babafoto’s en toepaslike aanhalings en verse wat dit maklik maak om mylpale, spesiale geleenthede, gedagtes en algemene agtergrond aan te teken. Daar is oorgenoeg ruimte om verskeie foto’s of ander aandekings of herinnerings in te plak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cathy+Heaton\" class=\"contributor-link\"\u003eCathy Heaton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cathy Heaton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376896098467,"sku":"9781432309800","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432309800_8062bd7c-638c-4cd3-9f4f-6f735ce848c6.jpg?v=1776538571","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432309800","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}