{"product_id":"9781432310301","title":"Weber se Beste Braaiboek","description":"\u003cp\u003eWeber het dit weer reggekry! Weber se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wêreld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en 'n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, Weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender en steak, seekos, groente en nageregte, op jou Weber-braaiketel of -gasbraai voor te berei. Vir nuwe braaiers verskaf die Inleiding kundige advies om die vier T's (temperatuur, tyd, tegniek en toerusting) reg aan te wend en verduidelik die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om 'n roker te gebruik. Die leser kry omvattende stap-vir-stap instruksies en foto's om perfekte pizzas, burgers met houding, sappige ribbetjies, borsstuk in Texas-Styl, spithoender en selfs geroosterde heel kalkoen voor te berei.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jamie+Purviance\" class=\"contributor-link\"\u003eJamie Purviance\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jamie Purviance","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376873652387,"sku":"9781432310301","price":500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432310301_00693a5a-4df6-43e3-afa7-166354b73c68.jpg?v=1776538691","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432310301","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}