{"product_id":"9781432310363","title":"`n Boelie, `n Bangbroek en `n Bende","description":"\u003cp\u003e'n Boelie, 'n bangbroek en 'n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter, Dewaldt, en sy vriende wat deel is van 'n bende. \u003cbr\u003eDit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op 'n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak, die boelie, en Elsa, die meisie wat hy bewonder.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francois+Van+Rooyen\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancois Van Rooyen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francois Van Rooyen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376878370979,"sku":"9781432310363","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432310363_8865ad92-11e3-4fd1-8da2-e90cba60bb89.jpg?v=1776538712","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432310363","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}