{"product_id":"9781432311179","title":"My hacks vir die lewe","description":"\u003cp\u003eVir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en 'n egskeiding uitgefigure het. Hierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas - en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER - jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees. Verander jou mindset en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is - blok en bless, sister - moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! Bless jou!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eInhoud: Dankie Dankie Dankie; Brief aan JOU van MY; My grootste lesse as kind en\u003cbr\u003ejong volwassene; My Liggaamsrituele; My Verstandsrituele; My Hartsrituele;\u003cbr\u003eMy Besigheidsrituele; Bonusafdeling; Bibliografie\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leandie+du+Randt\" class=\"contributor-link\"\u003eLeandie du Randt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leandie du Randt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379421233315,"sku":"9781432311179","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432311179_d05c5c38-4290-4e98-917d-c20620efd7b4.jpg?v=1776538864","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432311179","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}