{"product_id":"9781432312114","title":"Jan Braai Junior - In die Kombuis","description":"\u003cp\u003eJan Braai Junior In die kombuis is 'n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stapvir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy 'n lewenslange reis aan waar jy spesiale etes met gemak en selfvertroue sal kan maak.\u003cbr\u003eHierdie gebruikersvriendelike boek bevat die grondbeginsels van kookkuns wat elke persoon behoort te ken, en gebruik basiese toerusting en sakpas bestanddele.\u003cbr\u003eMet Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior In die kombuis jou gereedmaak om vir die res van jou lewe soos 'n kampioen te kook!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+Braai\" class=\"contributor-link\"\u003eJan Braai\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan Braai","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382794993827,"sku":"9781432312114","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781432312114_c435b7e5-3caa-4630-bcbe-181ccd15c27a.jpg?v=1776539012","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781432312114","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}