{"product_id":"9781485300113","title":"Baarde, briewe en barmhartigheid","description":"\u003cp\u003eIn hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman op sy prettige dog insiggewende manier oor alledaagse dinge - van baarde, briewe en barmhartigheid tot kinders, kos en klawerjas. Sy persoonlike geskiedenis en herinneringe vloei kleurryk deur sy byna tasbare vertellinge heen. Hy verklaar waarom kameelry geen grap is nie, wonder waarom sommiges ryk is of oud word, waarom mans en vroue verskil, terwyl sy histeriese blik op fotoverhale, handleidings en tikfoute die leser sal laat skater.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOOR DIE OUTEUR\u003cbr\u003eDoc Immelman is 'n meesterstorieverteller, uit wie se pen reeds meer as 40 boeke verskyn het. Sy liefde vir Namibië (waar hy steeds woon) asook sy kennis van en liefde vir jag vind in byna al sy verhale neerslag - en sorg vir 'n tydlose soort ontspanningsliteratuur wat by ou aanhangers sowel as nuwe lesers sal aanklank vind.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Doc+Immelman\" class=\"contributor-link\"\u003eDoc Immelman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Doc Immelman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375732244643,"sku":"9781485300113","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485300113_22c9c448-0abd-42ae-923d-dbb46b6c4457.jpg?v=1776549075","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485300113","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}