{"product_id":"9781485300762","title":"Van Manenberg, met liefde","description":"\u003cp\u003e'Ie liewe is 'n dice game; 'ie dice rol soes hy rol en jy moet 'it ma' vat, broe'.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJay en Alpha deel 'n wêreld van armoede en bendes en het al twee sonder 'n pa grootgeword. Maar hulle paaie skei: Alpha bly die leier van die Lo$Boys, 'n klein bende in Manenberg, terwyl Jay 'n beurs kry om in Kaapstad te gaan studeer. \u003cbr\u003eVir Jay is dit 'n nuwe begin, maar dan word dinge meteens kompleks wanneer sy pad met dié van 'n weggooibaba kruis. Kort voor lank is die situasie nie slegs kompleks nie, maar ook gevaarlik.\u003cbr\u003eWaarheen gaan 'n student met 'n baba? \u003cbr\u003eDie welsyn en polisie vertrou hy nie, maar sy opsies is beperk. Sou hy dit in Manenberg kon waag? Terwyl 'n bendeoorlog dreig?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Mike+Michaels\" class=\"contributor-link\"\u003eMike Michaels\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Mike Michaels","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523831742627,"sku":"9781485300762","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485300762_a539af9c-85cc-4a48-9ece-0e5cc1f814a1.jpg?v=1776549306","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485300762","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}