{"product_id":"9781485300786","title":"In ligte laaie","description":"\u003cp\u003eJannie Malan is 'n intelligente digter wat met 'n liriese maar tegelyk nugter blik na die wêreld kyk. In ligte laaie is sy eerste volwaardige bundel nadat hy reeds in 2010 in Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gedebuteer het. Malan skryf oor sy jeug, oor die liefde en die verlies daarvan, oor reise binne- en buitelands, en ten slotte oor die dood. Die bundel is in vyf afdelings gestruktureer met die vuur van die titel as 'n deurlopende motief. Die gedigte getuig van die digter se ruim verwysingsveld en wye belangstelling in alles wat in en om die mens van die 21ste eeu aangaan. Jannie Malan is 'n sterk en opwindende nuwe stem in die Afrikaanse poësie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jannie+Malan\" class=\"contributor-link\"\u003eJannie Malan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jannie Malan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375807185059,"sku":"9781485300786","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485300786_eea6a286-936a-49f5-8e4f-6d867d8aea02.jpg?v=1776549310","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485300786","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}