{"product_id":"9781485300892","title":"Man uit die vreemde","description":"\u003cp\u003eHierdie verhaal is vol van avontuur, misterie en romanse. Dit is 'n lekkerleesboek wat die leser se aandag tot die einde behou.\u003cbr\u003eToe 'n vreemde man onverwags op Rietkuil as plaasbestuurder begin werk, is dit die begin van 'n reeks onverklaarbare gebeure. Waar Rietkuil eens op 'n tyd die rustigheid self was, bring die nuweling op die werf 'n vlaag van misdade met hom saam en selfs harte bly in die slag. Dan sien Tant Annie een spookagtige aand die vreemde man met 'n groot, donker bondel in sy arms haastig in die donker skaduwees verdwyn. Wie is hierdie man? Wat is sy regte naam? Waar kom hy vandaan? Wat steek hy weg?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet Man uit die vreemde prikkel Kas van den Bergh die leser se nuuskierigheid met volgehoue vernuf, sodat die boek nie neergesit kan word voordat die ware identiteit van die vreemdeling bekend is en al sy geheime onthul is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kas+van+den+Bergh\" class=\"contributor-link\"\u003eKas van den Bergh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kas van den Bergh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523846815907,"sku":"9781485300892","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485300892_6d70558a-3fe2-40b2-9e9f-b164298d3017.jpg?v=1776549380","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485300892","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}