{"product_id":"9781485301141","title":"Stylboek: Riglyne vir paslik skryf","description":"\u003cp\u003eHierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek  wat in 2006 gepubliseer is, is 'n ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf. Dit is gerig op studente, akademici, redakteurs, joernaliste, resensente, redigeerders, taalpraktisyns en  opvoeders. \u003cbr\u003eSkryfbeginsels word in die teks op eenvoudige en verstaanbare wyse verduidelik en met talle voorbeelde toegelig. \u003cbr\u003eIn die afdelings oor styl word verduidelik op watter wyse 'n teks oortuigend en aantreklik, duidelik en bondig aangebied kan word sodat effektief gekommunikeer kan word. Die gepaste toon vir verskillende kontekste, wat van formeel na informeel kan wissel, word uiteengesit en in 'n aparte hoofstuk word toeligtend oor die styl van wetenskaplike tekste geskryf. Twee toevoegings by die oorspronklike boek is 'n afdeling oor die styl van literêre analises en resensies en 'n hoofstuk gewy aan 'regte' en 'verkeerde' taalgebruik.  \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wanda+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eWanda Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet du Toit , Wanda Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375540813987,"sku":"9781485301141","price":420.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485301141_8dee5331-3138-48be-9647-c380b95a89ab.jpg?v=1776549459","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485301141","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}