{"product_id":"9781485301240","title":"Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit","description":"\u003cp\u003eOntdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Al is die teks vir jong lesers saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Die kombinasie van leersame, toeganklike inhoud (nagevors deur kenners verbonde aan die Montréal Biodôme) en treffende visuele materiaal gee lesers 'n blik op ons verstommende planeet - en gee ook noodsaaklike insig in die invloed wat menslike aktiwiteite op die aarde het. \u003cbr\u003eDie teks bevat onder meer: \u003cbr\u003e- Praktiese voorstelle vir wat elkeen kan doen om ons planeet se uitsonderlike diversiteit te help bewaar. \u003cbr\u003e- Kaarte wat die planeet se belangrikste natuuromgewings aandui. \u003cbr\u003e- Byna 350 dier- en plantspesies word belig. \u003cbr\u003e- Ongelooflike feite en rekords in die natuur.\u003cbr\u003eTien belangrike natuurlike omgewings word verken:\u003cbr\u003eTropiese woude - Grasvlaktes en savannas - Woestyne - Naaldbosse en gematigde woude - Poolstreke\u003cbr\u003eBerge en grotte - Eilande - Oseane - Varswateromgewings - Kunsmatige habitats\u003cbr\u003eSluit ook 'n woordelys, gedetailleerde indeks en selfdoen-aktiwiteite in vir ontluikende ekoloeë in.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+QA+International\" class=\"contributor-link\"\u003eQA International\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"QA International","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375437234339,"sku":"9781485301240","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485301240_2e9f8343-7862-4472-9925-dccf7b597a67.jpg?v=1776549502","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485301240","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}