{"product_id":"9781485301325","title":"Voetspore op die ewenaar","description":"\u003cp\u003eVoetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy Voetsporespan se agtste reis deur Afrika. Hierdie keer pak hulle 'n reis op die ewenaar aan: 'n reis wat begin in Kenia, kronkel deur Uganda en eindig in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Soos gewoonlik het die Voetsporemanne geen tekort aan avontuur, en hierdie keer selfs aan gevaar, nie. Hulle ontmoet president Barack Obama se ouma in Kenia, klim 'n deel van die Ruwenzoriberge in Uganda, bring 'n dag by die pigmeë by Epulu in die DRK deur en sluit die reis af met 'n onvergeetlike bootvaart op die Kongorivier.\u003cbr\u003eJohan Badenhorst is 'n bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier. Hy is die eienaar van KewTV Produksies en die leier van die Voetsporespan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Badenhorst\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Badenhorst\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Badenhorst","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375608742051,"sku":"9781485301325","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485301325_ba4f3065-3877-4c07-9e0e-21d33e298a81.jpg?v=1776549532","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485301325","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}