{"product_id":"9781485302377","title":"Skrik kom huis toe","description":"\u003cp\u003e'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor 'die buitestaander\/outcast'. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart lê word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid.\u003cbr\u003eAlbert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe - die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dolf+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eDolf van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dolf van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523836166307,"sku":"9781485302377","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485302377_6a64a493-1904-4d4a-9356-5cdeff527f41.jpg?v=1776549757","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485302377","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}