{"product_id":"9781485302414","title":"Liefde in Die Kwepertyd","description":"\u003cp\u003eDot Serfontein het Liefde in die kwepertyd as 'n vervolgverhaal in Sarais Marais geskryf. Dit was egter so gewild, dat dit in boekvorm verskyn het gedurende 1960. In hierdie verhaal raak 'n teruggetrokke boer verlief op die foto van 'n hartseer donkerkopnooi in sy bure se huis. 'n Briefwisseling ontstaan en die boer is oortuig dat hy sy trouvrou ontmoet het. Wanneer sy op die plaas aankom, is die briefskrywer - 'n sagggeaarde blondine met kuiltjies in haar wange - egter glad nie die meisie op die foto nie ...Die boer moet besluit of liefde 'n illusie of werklikheid is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dot+Serfontein\" class=\"contributor-link\"\u003eDot Serfontein\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dot Serfontein","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523836199075,"sku":"9781485302414","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485302414_3e4fb10a-68e5-4b54-848d-7a0fc1d77218.jpg?v=1776549766","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485302414","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}