{"product_id":"9781485303572","title":"Lafras Cuyper in Frankryk 5","description":"\u003cp\u003eKarl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die vyfde boek in dié reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLafras Cuyper word persoonlik deur Napoleon gevra om Franse skipbreukelinge op die eilandjie Abbé te gaan red. Hy staan nie terug vir dié lewensgevaarlike uitdaging nie en besef dat deeglike beplanning en betroubare bemanning die sleutel tot sukses is. Sal hy die Engelse om die bos kan lei en die skipbreukelinge red? Of sal hy vir Napoleon teleurstel? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Karl+Kielblock\" class=\"contributor-link\"\u003eKarl Kielblock\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Karl Kielblock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375687712931,"sku":"9781485303572","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485303572_72e34ba9-615e-4350-ae65-ebb068982311.jpg?v=1776549886","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485303572","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}