{"product_id":"9781485303756","title":"Jasper en die ruimtemanne (05)","description":"\u003cp\u003eDie Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van dié gewilde reeks.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is die vyfde titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJasper en Ferdinand onderneem onverwags 'n verbluffende, indrukwekkende reis na die buitenste ruim. Hulle maak kennis met vlieënde pierings en ruimtemanne, en verken die planeet Mars. Maar is die ruimtemanne hulle goedgesind en sal hulle die ruimtemiere kan uitoorlê? En die belangrikste van als: Kan hulle lewe op aarde van uitwissing red? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKom deel in die avonture van Jasper!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+C.F.+Beyers-Boshoff\" class=\"contributor-link\"\u003eC.F. Beyers-Boshoff\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jasper\" class=\"contributor-link\"\u003eJasper\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"C.F. Beyers-Boshoff,Jasper","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375686926499,"sku":"9781485303756","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485303756_4a9f80fa-12ad-4611-94bd-919b7f6c51cc.jpg?v=1776549913","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485303756","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}