{"product_id":"9781485303787","title":"Jasper die speurder (04)","description":"\u003cp\u003eDie Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van dié gewilde reeks.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is die vierde titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeliesvlei se boere word deur skaapdiewe geteiken en die polisie sukkel om die skuldiges vas te trek. Jasper besluit dis die ideale geleentheid om sy speursin op die proef te stel - hy wou tog nog altyd 'n bobaasspeurder word. Kan hy die nodige inligting vir die polisie in die hande kry? En kan hy die speurder-sersant en sy vrou uit die kloue van die boewe red?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKom deel in die avonture van Jasper!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+C.F.+Beyers-Boshoff\" class=\"contributor-link\"\u003eC.F. Beyers-Boshoff\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jasper\" class=\"contributor-link\"\u003eJasper\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"C.F. Beyers-Boshoff,Jasper","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375438643363,"sku":"9781485303787","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485303787_9a5eb4ab-908c-4f21-aaaa-2dcba0a26bc5.jpg?v=1776549917","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485303787","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}