{"product_id":"9781485304173","title":"Plakpoppies: Modes van lank gelede","description":"\u003cp\u003e'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op 'n prettige en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde 'Sticker Dolly Dressing' reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Die manlike en vroulike poppe kan aangetrek word in outentieke klere deur meer as 200 plakkers te gebruik. Temas sluit in die Antieke Egipte, Antieke Rome, Antieke Sjina, Engeland in die Middeleeue, Spanje in die 1500's, die Victoriaanse tye en die minirokkies van die 1960's. Dit is die tweede boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDIE ONTWERPER\u003cbr\u003eStella Baggott is 'n Britse kinderboekillustreerder en keramiekkunstenaar, gebaseer in Londen. Sy het die meeste van die boeke in die 'Sticker Dolly Dressing' reeks ontwerp.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDIE SKRYWERS\u003cbr\u003eLucy Bowman is 'n erkende kinderboekskrywer van veral plakker- en aktiwiteitsboeke vir kinders. Louie Stowell is 'n gepubliseerde skrywer, samesteller en kinderboekredakteur. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lucy+Bowman+en+Louie+Stowell\" class=\"contributor-link\"\u003eLucy Bowman en Louie Stowell\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Stella+Baggott\" class=\"contributor-link\"\u003eStella Baggott\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lucy Bowman en Louie Stowell","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375826321571,"sku":"9781485304173","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485304173_9a8f45dd-5032-4cac-bbc6-b3756d94b2c1.jpg?v=1776549975","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485304173","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}