{"product_id":"9781485304180","title":"Plakpoppies: Modeontwerper Trouversameling","description":"\u003cp\u003e'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op 'n kreatiewe wyse kennis maak met troumodes met hierdie aanvulling tot die gewilde 'Sticker Dolly Dressing' reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Kinders word aangemoedig om self uitrustings te ontwerp met meer as 300 plakkers, insluitend 100 plakkers wat hulle self kan inkleur. Wenke vir kleurkombinasies en patrone help om uitrustings vir 'n hele trouversameling te ontwerp. Dit is die derde boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDIE ONTWERPER\u003cbr\u003eStella Baggott is 'n Britse kinderboekillustreerder en keramiekkunstenaar, gebaseer in Londen. Sy het die meeste van die boeke in die 'Sticker Dolly Dressing' reeks ontwerp.\u003cbr\u003eDIE SKRYWERS\u003cbr\u003eFiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 'n redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik verantwoordelik daarvoor om baba, kuns en aktiwiteitsboeke te skryf. Sy het al meer as 100 titels vir Usborne uitgewers geskep en was in 2008 op die kortlys van die Galaxy toekennings se kinderboek van die jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fiona+Watt\" class=\"contributor-link\"\u003eFiona Watt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Stella+Baggott\" class=\"contributor-link\"\u003eStella Baggott\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fiona Watt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375826387107,"sku":"9781485304180","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485304180_971bc88d-805b-4e44-aaf4-522d200ceb43.jpg?v=1776549979","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485304180","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}