{"product_id":"9781485304685","title":"Lillie die heksie in die land van die dinosourusse","description":"\u003cp\u003eVir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie keer doen Lillie 'n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse. Maar - o gedorie! - kleinboet Leon is ook daar! Hoe op aarde het hy daar gekom? Lillie wil hom so gou moontlik terug huis toe neem, maar dan gebeur iets vreesliks: 'n Pterosourus gryp die knapie en vlieg met hom weg! Hoe nou gemaak? Sal Lillie haar boetie betyds uit dié vlieënde reus se kloue kan bevry?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Knister\" class=\"contributor-link\"\u003eKnister\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Knister","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375502803107,"sku":"9781485304685","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485304685_f76bcc6e-4b04-4c47-941c-c9d371bb4bbc.jpg?v=1776550077","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485304685","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}