{"product_id":"9781485305453","title":"Vakansiehuis met swembad","description":"\u003cp\u003eMarc Schlosser, 'n huisdokter, begaan 'n mediese fout en as gevolg daarvan sterf een van sy pasiënte. Schlosser moet voor die Mediese Raad verskyn om verantwoording te doen. Schlosser is nie te bekommerd oor die Mediese Raad nie: Hy sal seker 'n paar maande geskors word, wat nie te erg is nie. Wat die saak egter kompliseer, is dat die pasiënt 'n baie bekende akteur, Ralph Meier, is, wat miskien net te veel aandag gegee het aan Schlosser se pragtige vrou, Caroline. Of hou die hele gedoente verband met wat by die Meiers se vakansiehuis gebeur het toe die Schlosser-gesin daar op besoek was?\u003cbr\u003eSoos in Die aandete is die hoofkarakter van die verhaal ook die verteller wat net vertel wat hy wil hê die leser moet weet en so die leser aan die raai hou oor wat werklik gebeur het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Herman+Koch\" class=\"contributor-link\"\u003eHerman Koch\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Herman Koch","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523836297379,"sku":"9781485305453","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485305453_705ec603-eb3b-49d0-b112-56f6d1e51821.jpg?v=1776550124","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485305453","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}