{"product_id":"9781485305712","title":"Lillie die heksie in Lilliput","description":"\u003cp\u003eDie storie van Gulliver se reise is vir Lillie betowerend - letterlik! Lillie is absoluut gek oor die boek en wonder hoe dit moet voel om 'n reus te wees in 'n land waar die mense skaars groter is as jou duim. Maar hoe kom sy daar? Toe haar klein pes van 'n boetie, Leon, haar kom pla met 'n probleem, gee hy onwetend vir haar die antwoord! Haar eerste probeerslag loop egter skeef, en so amper word sy die prooi van die buurvrou se kat. Wanneer haar toordery wel 'n tweede keer slaag, kry sy nie met 'n kat te doen nie, maar met 'n veel gevaarliker vyand wat die Lilliputters se lewens daagliks bedreig. Sal sy daarin slaag om hulle te help\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Knister\" class=\"contributor-link\"\u003eKnister\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Knister","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375434743971,"sku":"9781485305712","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485305712_6bfc5ef1-fc96-4ee2-95e2-2843bf370a91.jpg?v=1776550189","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485305712","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}