{"product_id":"9781485305729","title":"Lillie die heksie Hektor se moeilik draakeksamen","description":"\u003cp\u003eLillie besluit om weer 'n keer haar draakvriendjie, Hektor, te besoek. Daar gekom is die arme drake skoon geel van stres ... Drie groot draakeksamen lê vir hom voor en hy oefen verwoed om elke item te slaag. Met die eet soveel as wat jy kan-item het Hektor geen probleem nie: so klein soos hy is, het hy die aptyt van 'n beer. Maar die lekkerbekkigheid het nadele! Met sy ronde boepens sukkel sy klein vlerkies om hom in die lug te hou - en die belangrikste toets is natuurlik wie die hoogste en vinnigste kan vlieg. Hekse word nie toegelaat by die eksamen nie, maar onse Lillie is nie sommer enige heksie nie en sy laat nooit haar vriende in die steek nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Knister\" class=\"contributor-link\"\u003eKnister\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Knister","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375434776739,"sku":"9781485305729","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485305729_3963e011-e23d-4fe1-9017-b70eaa8516f4.jpg?v=1776550194","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485305729","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}