{"product_id":"9781485305880","title":"Die Muishuis 01 Sam \u0026 Julia","description":"\u003cp\u003eSam en Julia woon in die Muishuis.Julie bly saam met haar ma in 'n baie klein kamertjie op die boonste verdieping. Sy het nie 'n pa, boeties of sussies nie, en ook geen oupa of ouma nie. Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Sy hou van opwinding en sodra sy verveeld is, gaan sy buitentoe. Op soek na avontuur. Met haar maatjie Sam.\u003cbr\u003eSam woon in die middel voor in die Muishuis. Hy bly saam met sy pa, ma, boeties en sussies. Hy het twee oupas en oumas, 'n paar tannies en een oom. Sam is BAIE skaam en BAIE soet. Maar as hy saam met Julia is, doen hy dinge wat hy andersins nooit sou aandurf nie. Die twee is onafskeidbaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is meer as 100 000 eksemplare van die oorspronklike Nederlandse uitgawe verkoop en die boek is in 2012 bekroon met 'n Silveren Penseel en in 2015 met 'n Gouden Boekprys.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Karina+Schaapman\" class=\"contributor-link\"\u003eKarina Schaapman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Karina Schaapman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375693643939,"sku":"9781485305880","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485305880_1c78c7c9-1dd4-4bab-8767-1ec3ed87699f.jpg?v=1776550219","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485305880","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}