{"product_id":"9781485305897","title":"Die Muishuis 03 By die kermis","description":"\u003cp\u003eDaar's 'n kermis in die stad! Sam en Julia gaan kyk hoe die vermaaklikhede gebou word. Daar kom 'n agtbaan wat so hoog is dat dit tot by die derde verdieping van die Muishuis reik. Hulle kan nie wag om op daardie rit te klim nie! Maar daar is een probleem: Alle plesierritte kos geld en hulle het nie geld nie. Hulle bedink saam met die rommelboer 'n plan om ekstra sakgeld te verdien.\u003cbr\u003eEn dan kom die groot dag. Die dag waarop Sam en Julia kermis toe mag gaan! En dit is 'n geweldige kermis, want alles waarvan 'n muisekind maar kan droom, is daar. 'n Balgooikraampie, stampkarretjies, 'n spookhuis en die einste agtbaan …\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Karina+Schaapman\" class=\"contributor-link\"\u003eKarina Schaapman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Karina Schaapman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375693611171,"sku":"9781485305897","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485305897_ed38b1b1-066a-45e5-80b9-cda0f3011218.jpg?v=1776550224","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485305897","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}