{"product_id":"9781485305903","title":"Die Muishuis 02 By die teater","description":"\u003cp\u003eSam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies.\u003cbr\u003eToe hulle op 'n dag met albasters speel, tel hulle 'n besonderse klip op - 'n gelukbringerklip. Hulle bêre dit natuurlik in hul skatkissie in hul geheime hut onder die trap. Min wetend dat die klip later handig te pas sal kom …\u003cbr\u003eSoos in die topverkoper Die Muishuis, Sam \u0026amp; Julia, sien die leser gaandeweg hoe die vriendskap tussen Sam en Julia ontwikkel. Ons ontmoet ook nuwe karakters soos wat die twee muise nuwe kamers en ruimtes in die Muishuisverken.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNog nooit is daar vir diere so 'n mooi nessie gebou soos in Karina Schaapan se Die Muishuis nie.\u003cbr\u003e- NRC Handelsblad\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn 2012 is die oorspronklike uitgawe as Best Verzorgde Boek in Nederland aangewys.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Karina+Schaapman\" class=\"contributor-link\"\u003eKarina Schaapman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Karina Schaapman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375693676707,"sku":"9781485305903","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485305903_9f1851d0-ff70-47af-8131-0eae6d4f3278.jpg?v=1776550227","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485305903","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}