{"product_id":"9781485305941","title":"Herero opstand","description":"\u003cp\u003eDie Herero-opstand 1904-1907 is 'n heruitgawe van 'n boek wat ses keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die lotgevalle van die Hererovolk word in hierdie boek geskets, 'n stuk geskiedenis wat 'n sentrale plek in Namibië se kleurryke geskiedenis beklee. Die opstand van die Herero's in 1904 teen Duitse koloniale gesag kan beskou word as die enkele gebeurtenis wat die gebied se volksverhoudinge die ingrypendste verander het. Die Herero-opstand 1904-1907 vertel van die geleidelike opbou na die konflik, die skielike uitbarsting van geweld en die tragiese afloop vir die Herero's toe duisende verhonger het en hulle grond en politieke seggenskap verloor het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerhardus+Pool\" class=\"contributor-link\"\u003eGerhardus Pool\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerhardus Pool","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375834120355,"sku":"9781485305941","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485305941_361d86df-f08a-478e-8084-d1e3b2771e95.jpg?v=1776550249","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485305941","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}