{"product_id":"9781485307068","title":"Brug na Terabithia","description":"\u003cp\u003eJess Aarons se grootste droom is om die vinnigste in sy graad te hardloop. Hy het die hele somervakansie geoefen en kan nie wag om sy klasmaats se gesigte te sien wanneer hy hulle almal wen nie. Maar op die eerste skooldag is 'n nuwe meisie dapper genoeg om die seuns aan te durf en boonop almal uit te stof.\u003cbr\u003e\tDis nie 'n baie belowende begin vir 'n vriendskap nie, maar Jess en Leslie Burke word onafskeidbaar. Saam skep hulle Terabithia, 'n magiese koninkryk in die woud waar hulle twee as koning en koningin heers. Dan is daar eendag 'n verskriklike tragedie. Eers wanneer Jess hierdie tragedie begin verwerk, besef hy uiteindelik hoeveel krag en moed Leslie vir hom gegee het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWenner van die Newbery-medalje.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Roerend en met groot impak.” - Kirkus Reviews\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Hierdie storie is merkwaardig ryk en diep, pragtig geskryf.” - The Horn Book\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Katherine+Paterson\" class=\"contributor-link\"\u003eKatherine Paterson\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Katherine Paterson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375612084387,"sku":"9781485307068","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485307068_0ba8c96d-1e6e-48f8-b2c3-6a57ca34b48a.jpg?v=1776550474","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485307068","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}